onomatopee [boodskap #137802] |
Mon, 30 August 2021 20:42 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
onomatopee
Afbreking: o•no•ma•to•pee
Selfstandige naamwoord: onomatopee
Meervoud: onomatopeë
Betekenis:
• Die namaak of nabootsing van 'n klank, of 'n woord wat so ontstaan.
Gebruik:
• Woorde soos brr, miaau, moo, ritsel, sis, tjirp, woef en zoem is voorbeelde van onomatopee.
Sinoniem:
• klanknabootsing
Vertaling:
Engels: onomatopoeia
Nederlands: onomatopee
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|