Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » harpy
harpy [boodskap #137800] Mon, 30 August 2021 17:43
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Harpy.
'n Harpy.
harpy
Afbreking: har•py


Selfstandige naamwoord: harpy
Meervoud: harpye

Betekenis:
• Mitologiese voël met die kop van 'n vrou wat stormwind personifieer.
• Roofvoël van Suid-Amerika, Harpia harpyja.

Gebruik:
• Elektra was die moeder van drie mooi harpye. Later is hulle as gevaarlike wesens uitgebeeld.
• Die harpy is een van die grootste arende ter wêreld.

Vertaling:
Engels: harpy
Nederlands: harpij

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: flankeer
Volgende onderwerp: moreel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 22:03:03 UTC 2025