Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » metaan
metaan [boodskap #137797] Ma., 30 Augustus 2021 13:29
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24155
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
metaan
Afbreking: me•taan


Selfstandige naamwoord: metaan
Meervoud: metane

Betekenis:
• 'n Vlambare gas, die eenvoudigste koolwaterstof en die eerste in die reeks van die alkane, met formule CH4.

Gebruik:
Metaan is een van die gasse wat aardverwarming veroorsaak, daarom word dit by aanlegte verbrand eerder as om dit in die atmosfeer vry te stel.

Sinoniem:
• moerasgas
• myngas

Hiperoniem:
• alkaan

Hiponiem:
• bromometaan
• chlorometaan
• fluorometaan
• halometaan
• jodometaan

Afgelei:
• metaangas
• metaanlugmengsel
• metaanmolekuul

Vertaling:
Engels: methane
Nederlands: methaan

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: hertogin
Volgende onderwerp: organies
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So. Des. 21 00:47:09 UTC 2025