hertogin [boodskap #137796] |
Mon, 30 August 2021 12:55 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
hertogin
Afbreking: her•to•gin
Samestelling: hertog + -in
Selfstandige naamwoord: hertogin
Meervoud: hertoginne
Verkleinwoord: hertoginnetjie
Meervoud van verkleining: hertoginnetjies
Betekenis:
• Adellike titel vir die vrou van 'n hertog.
Gebruik:
• Die hertog en hertogin van Sussex se seun is tydens 'n privaat plegtigheid gedoop.
Antoniem:
• hertog
Afgelei:
• aartshertogin
Vertaling:
Engels: duchess
Nederlands: hertogin
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|