Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » pekelsout
pekelsout [boodskap #137795] Mon, 30 August 2021 10:12
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
pekelsout
Afbreking: pe•kel•sout
Samestelling: pekel + sout


Byvoeglike naamwoord: pekelsout
Attributief: pekelsout

Betekenis:
• Intensiewe vorm van sout: baie sout.

Gebruik:
• Die sop is pekelsout. Het jou hand gegly?

Sinoniem:
• gepekel
• pekelagtig

Vertaling:
Engels: very salty
Nederlands: erg zout

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vyandelik
Volgende onderwerp: hertogin
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 21:51:48 UTC 2025