Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » gelyktydig
gelyktydig [boodskap #137792] Sun, 29 August 2021 19:31
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
gelyktydig
Afbreking: ge•lyk•ty•dig
Samestelling: gelyk + tyd + -ig


Byvoeglike naamwoord: gelyktydig
Attributief: gelyktydige

Betekenis:
• Wat op dieselfde tyd as iets anders gebeur.

Gebruik:
• Al die ooie was gelyktydig op hitte.

Sinoniem:
• gelyk
• gelykop
• gelykweg
• konvergerend
• saamlopend
• samevallend
• sinkronies
• tegelyk
• tegelykertyd
• terselfdertyd
• tesaam

Afgelei:
• gelyktydigheid

Vertaling:
Engels: simultaneous, concurrent
Nederlands: gelijktijdig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ouderwets
Volgende onderwerp: verstel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 21:49:49 UTC 2025