Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » fotosintese
fotosintese [boodskap #137790] Sun, 29 August 2021 18:26
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
Fotosintese vind hoofsaaklik in blare plaas.
Fotosintese vind hoofsaaklik in blare plaas.
fotosintese
Afbreking: fo•to•sin•te•se


Selfstandige naamwoord: fotosintese
Meervoud:

Betekenis:
• Biochemiese proses waardeur plante die energie van die son gebruik om hul eie voedsel te produseer.

Gebruik:
• Tydens fotosintese word koolstofdioksied opneem en suurstof vrygestel, waarsonder daar geen lewe op ons planeet kan wees nie.

Verwant:
• fotosinteer

Vertaling:
Engels: photosynthesis
Nederlands: fotosynthese

Nota:
• Foto=lig, sintese=vervaardig.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: fotosinteer
Volgende onderwerp: ouderwets
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 22:08:25 UTC 2025