fotosinteer [boodskap #137789] |
Sun, 29 August 2021 16:00 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
fotosinteer
Afbreking: fo•to•sin•teer
Werkwoord: fotosinteer
Verlede tyd: het gefotosinteer
Betekenis:
• Biochemiese proses waardeur plante hul eie voedsel produseer.
Gebruik:
• 'n Plant benodig water, koolstofdioksied, ligenergie en chlorofil om te kan fotosinteer.
Verwant:
• fotosintese
Vertaling:
Engels: to photosynthesize
Nederlands: fotosynthetiseren
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|