Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » sopie
sopie [boodskap #137788] Sun, 29 August 2021 09:15
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
sopie
Afbreking: so•pie


Selfstandige naamwoord: sopie
Meervoud: sopies
Verkleinwoord: sopietjie
Meervoud van verkleining: sopietjies

Betekenis:
• 'n Klein hoeveelheid sterk drank.

Gebruik:
• Skink vir ons 'n sopie brandewyn.

Sinoniem:
• dop
• kap
• opkikkertjie
• ottermaklotter
• regmakertjie
• skrikmakertjie

Vertaling:
Engels: drink, tot
Nederlands: zoopje

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: sies
Volgende onderwerp: fotosinteer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 22:00:58 UTC 2025