Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » sies
sies [boodskap #137787] Sun, 29 August 2021 09:05
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
sies
Afbreking: sies


Tussenwerpsel: sies

Betekenis:
• Uitroep van walging of afkeer.

Gebruik:
Sies, dit stink!
Sies, jy praat darem baie lelik.

Wisselvorm:
• sie
• siesa

Sinoniem:
• ga
• jig

Afgelei:
• siestog

Vertaling:
Engels: bah!, phew!, sis!
Nederlands: oef!

Nota:
• Van Khoi, si of tsi.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: sirkelgrafiek
Volgende onderwerp: sopie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 21:55:03 UTC 2025