Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » koeëlrond
koeëlrond [boodskap #137783] Sat, 28 August 2021 20:27
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
koeëlrond
Afbreking: koe•ël•rond
Samestelling: koeël + rond


Byvoeglike naamwoord: koeëlrond
Attributief: koeëlronde

Betekenis:
• Intensiewe vorm van rond; so rond soos 'n koeël; heeltemal rond.

Gebruik:
• Haar gesig was spierwit en haar oë koeëlrond asof sy 'n spook gesien het.

Sinoniem:
• bolrond

Vertaling:
Engels: bullet round
Nederlands: kogelrond

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: trommeldik
Volgende onderwerp: gety
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 22:02:57 UTC 2025