Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » trommeldik
trommeldik [boodskap #137782] Sat, 28 August 2021 18:42
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
trommeldik
Afbreking: trom•mel•dik
Samestelling: trommel + dik


Byvoeglike naamwoord: trommeldik
Attributief: trommeldik

Betekenis:
• Intensiewe vorm van dik; vol geëet; heeltemal versadig.

Gebruik:
• Daar was hope kos en ons het onsself trommeldik geëet.

Sinoniem:
• knuppeldik
• oorversadig
• oorvol

Vertaling:
Engels: stuffed, quite filled
Nederlands: trommeldik

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: respirasie
Volgende onderwerp: koeëlrond
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 21:57:29 UTC 2025