Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » snyding
snyding [boodskap #137780] Sat, 28 August 2021 14:12
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
snyding
Afbreking: sny•ding


Selfstandige naamwoord: snyding
Meervoud: snydinge, snydings
Verkleinwoord: snydinkie
Meervoud van verkleining: snydinkies

Betekenis:
• Voorwerp waarmee gesny word, of die plek waar gesny is.
• Die kruising van lyne.
• Die oorvleueling/interseksie van versamelings.

Gebruik:
• 'n Geroeste knipmes is al snyding wat hulle in die hande kon kry.
• Die snyding van die twee asse skep vier kwadrante.
• Die snyding van {1,2,3} en {3,4,5} is {3}.

Afgelei:
• afsnyding
• deursnyding
• insnyding
• snydingshoek
• terugsnyding
• wegsnyding

Vertaling:
Engels: section, cutting; intersection
Nederlands: snijding

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vererg
Volgende onderwerp: respirasie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 21:43:02 UTC 2025