Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » enduit
enduit [boodskap #137778] Sat, 28 August 2021 11:36
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
enduit
Afbreking: end•uit
Samestelling: end + uit


Bywoord: enduit

Betekenis:
• Tot die einde bereik is; tot die laaste.

Gebruik:
• Kinders behoort enduit in hulle moedertaal onderrig te word.

Vertaling:
Engels: to the end
Nederlands: tot het einde

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: reënerig
Volgende onderwerp: vererg
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 21:52:29 UTC 2025