reënerig [boodskap #137777] |
Sat, 28 August 2021 08:37 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
reënerig
Afbreking: re•ën•e•rig
Samestelling: reën + -erig
Byvoeglike naamwoord: reënerig
Vergrotende trap: reëneriger
Oortreffende trap: reënerigste
Attributief: reënerige
Betekenis:
• Met gedurige reën.
Gebruik:
• As dit reënerig is moet 'n mens maar tuisbly en pannekoek bak.
Sinoniem:
• natterig
• reënagtig
Vertaling:
Engels: rainy, showery, prone to rain
Nederlands: regenachtig
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|