pylinkvis [boodskap #137775] |
Sat, 28 August 2021 08:14 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
pylinkvis
Afbreking: pyl•ink•vis
Samestelling: pyl + inkvis
Selfstandige naamwoord: pylinkvis
Meervoud: pylinkvisse
Verkleinwoord: pylinkvissie
Meervoud van verkleining: pylinkvissies
Betekenis:
• Koppotige weekdier van die orde Teuthida met lang tentakels en suiers.
Gebruik:
• 'n Pylinkvis wat bedreig word skiet 'n soort ink in die water uit om sy vyand te verblind.
Vertaling:
Engels: squid, sea arrow
Nederlands: pijlinktvis
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|