| verassing [boodskap #137771] |
Vr., 27 Augustus 2021 19:54 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24158 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
verassing
Afbreking: ver•as•sing
Samestelling: veras + -ing
Selfstandige naamwoord: verassing
Meervoud: verassings
Verkleinwoord: verassinkie
Meervoud van verkleining: verassinkies
Betekenis:
• Die verbranding van 'n lyk.
Gebruik:
• Sommige mense verkies verassing bo 'n begrafnis.
Sinoniem:
• kremasie
• lykverbranding
Vertaling:
Engels: cremation
Nederlands: verassing, crematie
Nota:
• Moenie "verassing" met "verrassing" (onverwagte geskenk of gebeurtenis) verwar nie.
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|