Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vervals
vervals [boodskap #137770] Fri, 27 August 2021 18:53
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
vervals
Afbreking: ver•vals


Werkwoord: vervals
Verlede tyd: het vervals

Betekenis:
• Om 'n onegte kopie van iets te maak (meestal met onedele bedoelings).

Gebruik:
• Die skelm het geld vervals.

Sinoniem:
• kopieer
• namaak
• reproduseer

Afgelei:
• vervalser
• vervalsing

Vertaling:
Engels: to falsify, forge, counterfeit
Nederlands: vervalsen


Byvoeglike naamwoord: vervals
Attributief: vervalste

Betekenis:
• Wat nagemaak en oneg is.

Gebruik:
• Die geld is vervals.

Vertaling:
Engels: fake
Nederlands: vervalst

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: strykkwartet
Volgende onderwerp: verassing
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 22:56:40 UTC 2025