Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » strykkwartet
strykkwartet [boodskap #137769] Fri, 27 August 2021 18:39
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Strykkwartet.
'n Strykkwartet.
strykkwartet
Afbreking: stryk•kwar•tet
Samestelling: stryk + kwartet


Selfstandige naamwoord: strykkwartet
Meervoud: strykkwartette
Verkleinwoord: strykkwartetjie
Meervoud van verkleining: strykkwartetjies

Betekenis:
• Orkes met vier strykers, of 'n musiekstuk vir vier strykinstrumente.

Gebruik:
• 'n Strykkwartet bestaan gewoonlik uit twee vioolspelers, 'n altvioolspeler en 'n tjellis.

Vertaling:
Engels: string quartet
Nederlands: strijkkwartet

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: selfbewus
Volgende onderwerp: vervals
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 23:11:38 UTC 2025