Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » tombe
tombe [boodskap #137767] Fri, 27 August 2021 14:58
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
Napoleon Bonaparte se graftombe in Parys.
Napoleon Bonaparte se graftombe in Parys.
tombe
Afbreking: tom•be


Selfstandige naamwoord: tombe
Meervoud: tombes
Verkleinwoord: tombetjie
Meervoud van verkleining: tombetjies

Betekenis:
• Bouwerk wat die graf van 'n heerser of 'n ander magtige of ryk persoon bevat.

Gebruik:
• Die mense wat Toetankamen se tombe opgegrawe het se geheimsinnige dood is aan die vloek van die farao's toegeskryf.

Sinoniem:
• grafmonument
• praalgraf

Vertaling:
Engels: tomb, grave
Nederlands: tombe

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: pikant
Volgende onderwerp: selfbewus
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 23:04:45 UTC 2025