Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » skeepseienaar
skeepseienaar [boodskap #137765] Thu, 26 August 2021 21:05
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
skeepseienaar
Afbreking: skeeps•ei•e•naar
Samestelling: skeep(skip) + -s- + eienaar


Selfstandige naamwoord: skeepseienaar
Meervoud: skeepseienaars
Verkleinwoord: skeepseienaartjie
Meervoud van verkleining: skeepseienaartjies

Betekenis:
• Die eienaar van 'n skip.

Gebruik:
• Die Romeinse offisier het eerder na die skeepskaptein en die skeepseienaar as na Paulus geluister. [Handelinge 27:11]

Sinoniem:
• reder

Vertaling:
Engels: ship owner
Nederlands: scheepseigenaar

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: onbevoeg
Volgende onderwerp: pikant
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 22:50:43 UTC 2025