onbevoeg [boodskap #137764] |
Thu, 26 August 2021 20:29 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
onbevoeg
Afbreking: on•be•voeg
Samestelling: on- + bevoeg
Byvoeglike naamwoord: onbevoeg
Vergrotende trap: onbevoegder
Oortreffende trap: onbevoegdste
Attributief: onbevoegde
Betekenis:
• Wat nie bevoeg is nie.
Gebruik:
• Die maatskappy het te veel werkers wat totaal onbekwaam en onbevoeg is om die werk te doen.
Sinoniem:
• onbedrewe
• onbehendig
• onbekwaam
• onervare
• ongeoefend
• ongeskool
• ongeskoold
• onhandig
• onkundig
• onopgelei
Antoniem:
• bevoeg
Afgelei:
• onbevoegdheid
Vertaling:
Engels: incompetent, unqualified, unfit
Nederlands: onbevoegd
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|