Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » verdaag
verdaag [boodskap #137763] Thu, 26 August 2021 19:38
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
verdaag
Afbreking: ver•daag


Werkwoord: verdaag
Verlede tyd: het verdaag
Teenwoordige deelwoord: verdaagde

Betekenis:
• Om 'n samekoms te beëindiging en uit mekaar te gaan.

Gebruik:
• Die parade is verdaag.

Sinoniem:
• afsluit
• beëindig
• uitklok

Afgelei:
• verdaagde
• verdaging

Vertaling:
Engels: to adjourn, dismiss
Nederlands: verdagen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: singel
Volgende onderwerp: onbevoeg
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 22:59:14 UTC 2025