Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » singel
singel [boodskap #137762] Thu, 26 August 2021 19:29
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
singel
Afbreking: sin•gel


Selfstandige naamwoord: singel
Meervoud: singels
Verkleinwoord: singeltjie
Meervoud van verkleining: singeltjies

Betekenis:
• 'n Pad wat in 'n sirkel loop, ook die klein sirkel (cul-de-sac) waarin 'n straat doodloop.

Gebruik:
• Die singel om die middestad is altyd druk besig.

Sinoniem:
• kringpad
• kringstraat
• sirkelroete

Afgelei:
• omsingel

Vertaling:
Engels: crescent
Nederlands: singel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: aanspreeklik
Volgende onderwerp: verdaag
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 22:54:03 UTC 2025