miniatuur [boodskap #137759] |
Thu, 26 August 2021 17:48 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
miniatuur
Afbreking: mi•ni•a•tuur
Selfstandige naamwoord: miniatuur
Meervoud: miniature
Verkleinwoord: miniatuurjie
Meervoud van verkleining: miniatuurtjies
Betekenis:
• 'n Verkleinde weergawe van iets; dwergagtige replika.
Gebruik:
• Sy koop 'n miniatuur Eiffeltorinkie as aandenking aan haar besoek aan Frankryk.
Afgelei:
• miniatuurgeboutjies
• miniatuurgeweer
• miniatuurgholf
• miniatuurmeubels
• miniatuurportret
• miniatuurseël
• miniatuurskilder
• miniatuurskildery
Vertaling:
Engels: miniature
Nederlands: miniatuur
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|