Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » tripel
tripel [boodskap #137757] Thu, 26 August 2021 09:46
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
tripel
Afbreking: tri•pel


Byvoeglike naamwoord: tripel
Attributief: tripele

Betekenis:
• Drie keer/maal.

Gebruik:
• Hy moes trippel soveel geskenke as laas jaar koop.

Sinoniem:
• drieledig
• drievoudig

Vertaling:
Engels: triple
Nederlands: tripel


Selfstandige naamwoord: tripel
Meervoud: tripels

Betekenis:
• Drie keer die hoeveelheid.

Gebruik:
• 'n Dubbel is te min, skink 'n tripel.

Vertaling:
Engels: triple
Nederlands: tripel

Nota:
• Moenie "tripel" met "trippel" (met kort treetjies rondtrap) verwar nie.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: swygsaam
Volgende onderwerp: veeartsenykunde
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 23:07:43 UTC 2025