Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » swygsaam
swygsaam [boodskap #137756] Thu, 26 August 2021 09:08
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
swygsaam
Afbreking: swyg•saam
Samestelling: swyg + -saam


Byvoeglike naamwoord: swygsaam
Vergrotende trap: swygsamer
Oortreffende trap: swygsaamste
Attributief: swygsame

Betekenis:
• Wat weinig of selde praat; nie spraaksaam nie.

Gebruik:
• Sy het die pyn swygsaam verduur.

Sinoniem:
• bedees
• beskroomd
• gereserveer
• gereserveerd
• ingetoë
• spraakloos
• stil
• swyend
• teruggetrokke
• terughoudend

Afgelei:
• swygsaamheid

Vertaling:
Engels: quiet, silent, taciturn
Nederlands: zwijgzaam

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: stiergeveg
Volgende onderwerp: tripel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 23:02:00 UTC 2025