stiergeveg [boodskap #137755] |
Thu, 26 August 2021 08:56 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
stiergeveg
Afbreking: stier•ge•veg
Samestelling: stier + geveg
Selfstandige naamwoord: stiergeveg
Meervoud: stiergevegte
Verkleinwoord: stiergeveggie
Meervoud van verkleining: stiergeveggies
Betekenis:
• 'n Geveg teen beesbulle.
Gebruik:
• Die hoogtepunt van die fiesta is die tradisionele stiergeveg.
Sinoniem:
• bulgeveg
Verwant:
• matador
• pikador
Vertaling:
Engels: bullfight
Nederlands: stierengevecht
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|