waterbottel [boodskap #137753] |
Wed, 25 August 2021 20:53 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
waterbottel
Afbreking: wa•ter•bot•tel
Samestelling: water + bottel
Selfstandige naamwoord: waterbottel
Meervoud: waterbottels
Verkleinwoord: waterbotteltjie
Meervoud van verkleining: waterbotteltjies
Betekenis:
• 'n Bottel waarin water gehou, of waaruit water gedrink word.
Gebruik:
• Ons gaan bergklim. Bring jou eie waterbottel met yskoue water saam.
Sinoniem:
• waterfles
• waterkan
• waterkantien
Vertaling:
Engels: water bottle
Nederlands: waterfles
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|