Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » regulasie
regulasie [boodskap #137752] Wed, 25 August 2021 18:53
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
regulasie
Afbreking: re•gu•la•sie
Samestelling: reguleer + -asie


Selfstandige naamwoord: regulasie
Meervoud: regulasies
Verkleinwoord: regulasietjie
Meervoud van verkleining: regulasietjies

Betekenis:
• 'n Reël vir die regulering van gedrag wat nagekom moet word.

Gebruik:
• Die regulasie bepaal dat alle alle honde in die openbare ruimte aan 'n leiband moet wees.

Sinoniem:
• bepaling
• ordonnansie
• reël
• regiment
• rigsnoer
• stipulasie
• verordening
• voorskrif

Antoniem:
• deregulasie

Hiponiem:
• bouregulasie
• noodregulasie
• verkeersregulasie
• tugregulasie

Afgelei:
• regulatories

Afkorting:
• reg.

Vertaling:
Engels: regulation
Nederlands: regulatie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: prentraam
Volgende onderwerp: waterbottel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 23:03:37 UTC 2025