prentraam [boodskap #137751] |
Wo, 25 Augustus 2021 18:10 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20806 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
prentraam
Afbreking: prent•raam
Samestelling: prent + raam
Selfstandige naamwoord: prentraam
Meervoud: prentrame
Verkleinwoord: prentraampie
Meervoud van verkleining: prentraampies
Betekenis:
• 'n Raam vir 'n prent.
Gebruik:
• 'n Digitale prentraam kan 'n stel prente deur die dag roteer.
Verwant:
• fotoraam
• portretraam
Vertaling:
Engels: picture frame
Nederlands: fotolijst
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|