houtvloer [boodskap #137750] |
Wed, 25 August 2021 17:49 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
houtvloer
Afbreking: hout•vloer
Samestelling: hout + vloer
Selfstandige naamwoord: houtvloer
Meervoud: houtvloere
Verkleinwoord: houtvloertjie
Meervoud van verkleining: houtvloertjies
Betekenis:
• 'n Vloer van hout (planke of blokkies).
Gebruik:
• Die een kamer het 'n houtvloer en die ander een het 'n mat.
Sinoniem:
• parketvloer
• plankvloer
Vertaling:
Engels: wood floor, boarded floor
Nederlands: parketvloer
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|