Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vermom
vermom [boodskap #137749] Wed, 25 August 2021 17:31
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
vermom
Afbreking: ver•mom


Werkwoord: vermom
Verlede tyd: het vermom
Teenwoordige deelwoord: vermomde

Betekenis:
• Om aan te trek en te grimeer sodat ander mense jou nie erken nie; onherkenbaar opmaak.

Gebruik:
• Tydens die Anglo-Boereoorlog het sommige vroue hulself as mans vermom om teen die Engelse te veg.

Sinoniem:
• bedek
• kamoefleer
• maskeer
• masker
• verberg
• verbloem
• verdoesel
• versluier

Afgelei:
• vermomming
• vermommer

Vertaling:
Engels: to disguise, conceal, mask, masquerade
Nederlands: vermommen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: balbesit
Volgende onderwerp: houtvloer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 22:56:15 UTC 2025