Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » balbesit
balbesit [boodskap #137748] Wed, 25 August 2021 15:33
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
balbesit
Afbreking: bal•be•sit
Samestelling: bal + besit


Selfstandige naamwoord: balbesit
Meervoud:

Betekenis:
• Behoud van die bal in 'n spansport soos rugby.

Gebruik:
• Hoe verloor 'n span met 60% balbesit en 69% gebiedsvoordeel die wedstryd?

Vertaling:
Engels: possession
Nederlands: balbezit

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: verskrik
Volgende onderwerp: vermom
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 22:56:33 UTC 2025