gesluierd [boodskap #137746] |
Wed, 25 August 2021 14:33 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
gesluierd
Afbreking: ge•slui•erd
Samestelling: ge- + sluier + -d
Byvoeglike naamwoord: gesluier, gesluierd
Attributief: gesluierde
Betekenis:
• Wat 'n sluier (gesigdoek) dra, of figuurlik, wat weggesteek gehou word.
Gebruik:
• Rebekka het haar gesig gesluierd gehou sodat Isak nie haar gelaatstrekke voor hul troue kon sien nie. [Genesis 24:65]
Wisselvorm:
• gesluier
Sinoniem:
• bedek
Antoniem:
• ongesluierd
Vertaling:
Engels: veiled
Nederlands: gesluierd
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|