Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » domkrag
domkrag [boodskap #137745] Wed, 25 August 2021 12:33
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Meganiese domkrag.
'n Meganiese domkrag.
'n Hidrolise domkrag.
'n Hidrolise domkrag.
domkrag
Afbreking: dom•krag
Samestelling: dom + krag


Selfstandige naamwoord: domkrag
Meervoud: domkrag
Verkleinwoord: domkrag
Meervoud van verkleining: domkrag

Betekenis:
• Toestel om swaar voorwerpe op te lig.

Gebruik:
• Die werktuigkundige gebruik 'n hidrolise domkrag om die motor op te hys.

Sinoniem:
• hefskroef
• hefwerktuig
• hysapparaat
• krik

Afgelei:
• kettingdomkrag
• roldomkrag
• skerdomkrag
• stamperdomkrag
• trekdomkrag

Vertaling:
Engels: lifting jack
Nederlands: dommekracht, krik


Werkwoord: domkrag
Verlede tyd: het gedomkrag

Betekenis:
• Om 'n swaar voorwerp op te hys.

Gebruik:
• Hy domkrag die motor in die lug in om die band te vervang.

Vertaling:
Engels: to lift
Nederlands: krikken

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: aanskoulik
Volgende onderwerp: gesluierd
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 22:59:20 UTC 2025