Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » plaaslewe
plaaslewe [boodskap #137741] Wed, 25 August 2021 09:37
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
plaaslewe
Afbreking: plaas•le•we
Samestelling: plaas + lewe


Selfstandige naamwoord: plaaslewe
Meervoud:

Betekenis:
• Die lewe op 'n plaas.

Gebruik:
• Sal jy ooit die plaaslewe vir die stadslewe wil verruil?

Sinoniem:
• boerelewe

Vertaling:
Engels: farm life
Nederlands: boerenleven

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: sugtend
Volgende onderwerp: handvatsel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 23:13:11 UTC 2025