sugtend [boodskap #137740] |
Wed, 25 August 2021 09:00 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
sugtend
Afbreking: sug•tend
Byvoeglike naamwoord: sugtend
Attributief: sugtende
Betekenis:
• Wat sug (die asem hard uitblaas).
• Met 'n sterk drang of begeerte na iets.
Gebruik:
• Die hardwerkende man vee die sweet sugtend van sy voorkop af.
• Die gelowiges wag sugtend en verlangend op die wederkoms van die Here.
Vertaling:
Engels: sighed
Nederlands: zuchtend
Nota:
• Onvoltooide deelwoord van sug.
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|