Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » klingel
klingel [boodskap #137739] Wed, 25 August 2021 08:36
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
klingel
Afbreking: klin•gel


Werkwoord: klingel
Verlede tyd: het geklingel
Teenwoordige deelwoord: klingelend

Betekenis:
• Die geluid van metaal of glas wat saggies, maar herhaaldelik teen mekaar kap.

Gebruik:
• Die kleingeld klingel in sy broeksak.

Sinoniem:
• lui
• rinkel
• tingel

Afgelei:
• klingeling

Vertaling:
Engels: to tinkle, jingle, ring
Nederlands: klingelen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: lapel
Volgende onderwerp: sugtend
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 23:03:27 UTC 2025