rilling [boodskap #137734] |
Tue, 24 August 2021 13:00 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
rilling
Afbreking: ril•ling
Selfstandige naamwoord: rilling
Meervoud: rillings
Verkleinwoord: rillinkie
Meervoud van verkleining: rillinkies
Betekenis:
• 'n Onwillekeurig skudding/vibrasie van die vel, meestal van skrik of koue.
Gebruik:
• Toe hy die spook sien, kry hy hoendervleis op sy arms en voel hoe 'n yskoue rilling teen sy ruggraat afgly.
Sinoniem:
• bewerasie
• grilling
• siddering
• trilling
• vibrasie
Vertaling:
Engels: shudder, shiver
Nederlands: rilling
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|