Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » skeepsmas
skeepsmas [boodskap #137732] Tue, 24 August 2021 11:31
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Skeilskip met vier maste.
'n Skeilskip met vier maste.
skeepsmas
Afbreking: skeeps•mas
Samestelling: skeep(skip) + -s- + mas


Selfstandige naamwoord: skeepsmas
Meervoud: skeepsmaste
Verkleinwoord: skeepsmassie
Meervoud van verkleining: skeepsmassies

Betekenis:
• Die mas van 'n skip vir waaraan die seile gehys word (of wat vir enige 'n ander doel, soos waarneming of instrumentasie, aangebring is).

Gebruik:
• Die storm het die skip se skeepsmas beskadig.

Vertaling:
Engels: mast of a sailing vessel
Nederlands: scheepsmast

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: pakesel
Volgende onderwerp: neerhalend
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 23:14:41 UTC 2025