Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » pakesel
pakesel [boodskap #137731] Tue, 24 August 2021 11:11
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
pakesel
Afbreking: pak•e•sel
Samestelling: pak + esel


Selfstandige naamwoord: pakesel
Meervoud: pakesels
Verkleinwoord: pakeseltjie
Meervoud van verkleining: pakeseltjies

Betekenis:
• 'n Esel (donkie) wat as pakdier gebruik word (of figuurlik, 'n persoon wat swaer dra of ander se werk moet doen).

Gebruik:
• Die skoolkinders lyk soos pakesels met al die handboeke wat hulle ronddra.

Sinoniem:
• bagasiedonkie
• pakdonkie

Verwant:
• kruier

Vertaling:
Engels: pack donkey, packmule
Nederlands: pakezel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: egbreuk
Volgende onderwerp: skeepsmas
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 23:12:42 UTC 2025