egbreuk [boodskap #137730] |
Tue, 24 August 2021 08:51 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
egbreuk
Afbreking: eg•breuk
Samestelling: eg + breuk
Selfstandige naamwoord: egbreuk
Meervoud: –
Betekenis:
• Verbreking van die huwelikstrou; gemeenskap buite die huwelik.
Gebruik:
• Jy ken die gebooie: Jy mag nie egbreuk pleeg nie... [Lukas 18:20]
Sinoniem:
• egskande
• huwelikskending
• ontug
• owerspel
Verwant:
• egbreek (ww.)
• egbreekster
• egbreker
Vertaling:
Engels: adultery
Nederlands: echtbreuk
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|