Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bedaard
bedaard [boodskap #137725] Mon, 23 August 2021 15:02
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
bedaard
Afbreking: be•daard
Samestelling: bedaar + -d


Byvoeglike naamwoord: bedaard
Vergrotende trap: bedaarder
Oortreffende trap: bedaardste
Attributief: bedaarde
Intensief: doodbedaard

Betekenis:
• Rustig en kalm; in ewewig en sonder beroering.

Gebruik:
• Hy probeer om, ten spyte van sy frustrasie, kalm en bedaard te bly.

Antoniem:
• driftig

Sinoniem:
• bedees
• besadig
• ingetoë
• kalm
• komkommerkoel
• onversteurd
• rustig
• stil

Afgelei:
• bedaardheid
• bedaardweg

Vertaling:
Engels: composed, calm, tranquil, level-headed
Nederlands: bedaard

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: grootmoedig
Volgende onderwerp: orent
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 23:04:50 UTC 2025