matrone [boodskap #137721] |
Mon, 23 August 2021 11:43 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
matrone
Afbreking: ma•tro•ne
Selfstandige naamwoord: matrone
Meervoud: matrones
Verkleinwoord: matronetjie
Meervoud van verkleining: matronetjies
Betekenis:
• Vroulike hoof oor 'n koshuis, ouetehuis of die verpleegpersoneel van 'n hospitaal.
Gebruik:
• Ons matrone is 'n streng, maar regverdige vrou.
Sinoniem:
• huismoeder
• koshuismoeder
• verpleegstershoof
Vertaling:
Engels: matron
Nederlands: matrone
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|