waternood [boodskap #137718] |
Mon, 23 August 2021 09:18 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
waternood
Afbreking: wa•ter•nood
Samestelling: water + nood
Selfstandige naamwoord: waternood
Meervoud: –
Betekenis:
• Toestand van nood as gevolg van 'n tekort aan water (veral drinkwater).
Gebruik:
• Weens die waternood moes die munisipaliteit waterbeperkings instel.
Sinoniem:
• droogte
• watergebrek
• waterskaarste
• watertekort
Antoniem:
• oorstroming
• watersnood
• watervloed
Vertaling:
Engels: water shortage, water scarcity
Nederlands: waternood
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|