watersnood [boodskap #137717] |
Mon, 23 August 2021 09:08 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
watersnood
Afbreking: wa•ter•snood
Samestelling: water + -s- + nood
Selfstandige naamwoord: watersnood
Meervoud: watersnode
Betekenis:
• 'n Toestand van nood as gevolg van 'n oorvloed water.
Gebruik:
• Die skielike watersnood het groot skade veroorsaak.
Sinoniem:
• oorstroming
• vloed
• watervloed
Antoniem:
• droogte
• waternood
Vertaling:
Engels: a flood, inundation
Nederlands: watersnood
Nota:
• Moenie "watersnood" met "waternood" verwar nie.
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|