Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » komplimenteer
komplimenteer [boodskap #137716] Mon, 23 August 2021 08:03
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
komplimenteer
Afbreking: kom•pli•men•teer
Samestelling: kompliment + -eer


Werkwoord: komplimenteer
Verlede tyd: het gekomplimenteer

Betekenis:
• Komplimente uitdeel; lof toeswaai; 'n pluimpie gee.

Gebruik:
• Een van die mooiste dinge wat jy in 'n taal kan doen, is om iemand te komplimenteer.

Sinoniem:
• gelukwens
• loof
• ophemel
• prys
• vereer
• vlei

Afgelei:
• komplimentering
• komplimenteus

Vertaling:
Engels: to compliment
Nederlands: complimenteren

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bekoor
Volgende onderwerp: watersnood
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 23:13:49 UTC 2025