Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bekoor
bekoor [boodskap #137715] Sun, 22 August 2021 19:48
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
bekoor
Afbreking: be•koor
Samestelling: be- + koor


Werkwoord: bekoor
Verlede tyd: het bekoor

Betekenis:
• Om sterk aan te trek.

Gebruik:
• Die sanger het sy gehoor met sy ouwêreldse sjarme bekoor.

Sinoniem:
• aanlok
• aantrek
• betower
• boei
• fassineer
• lok
• trek

Afgelei:
• bekoorder
• bekoorlik
• bekoorster
• bekoring

Vertaling:
Engels: to charm, fascinate
Nederlands: bekoren

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: smaad
Volgende onderwerp: komplimenteer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 23:10:47 UTC 2025