toestemmend [boodskap #137713] |
Sun, 22 August 2021 19:03 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
toestemmend
Afbreking: toe•stem•mend
Byvoeglike naamwoord: toestemmend
Attributief: toestemmende
Betekenis:
• Wat toestem (toestemming verleen).
Gebruik:
• Hy knik sy kop toestemmend.
Sinoniem:
• bevestiging
• goedkeurend
• instemming
• saamstemmend
• vergunnend
Vertaling:
Engels: consentingly, affirmatively
Nederlands: instemmend
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|